Stellenbosch

baby Stef

Newborn

Net ‘n paar weekies oud, en hierdie outjie steel al klaar harte.
‘n Gesonde en stewige 3.8kg met geboorte. Stephan & Nikki, you did good 😉

Comments

(0)

Leave a comment