Dwarsberg, Rawsonville

Hein & Soret

Boland Wedding

Van ons eerste ontmoeting met ‘n koffie afspraak tot hul troudag was hierdie twee siele net gemaklik, uit hul pad uit vriendelik en dol verlief!

“Met twee geliefdes se hande in mekaar gevleg, en hul voete gegrond op die vaste rots waarop hul verhouding gebou is, is elke dag ‘n avontuur en elke hoogtepunt slegs genade”
‘n uittreksel uit hul ‘trou nuus’ blaadjie wat aan gaste gegee is.

Baie geluk Hein & Soret!

 

Service Providers

Comments

(2)
  1. Riaan Swart

    Karina, jy het dit reggekry om my peet- en susterskind, se natuurlike prag , ongekunsteld vas te vang en daarmee saam die romantiek, asook hul vreugde en die liefde wat hul uitstraal, saam met die van hul ouers, familie en vriende op film te verewig. Ek was die “steel”-fotograaf op die agtergrond…. ek haal my hoed af vir jou! Baie geluk!

    Reply
  2. Annaline

    Beautiful!!

    Reply

Leave a comment